Doelwit

'n Plakkaat by die Verenigde Nasies  se Hoofkantoor in New York met die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte

'n Doelwit is 'n gewenste resultaat wat individue of stelsels in die vooruitsig stel, beplan en waartoe hulle hul verbind: 'n persoonlike of organisatoriese eindpunt in een of ander veronderstelde ontwikkeling. Baie mense beywer hulle om 'n doelwit teen 'n sekere tyd te bereik deur sperdatums op te stel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search